Gebedsreeks – Vrouebediening

Ons doen ‘n boek in die gemeente van Stephan Joubert – Gebede wat God altyd verhoor. In die erediens gaan ons hierdie temas aanraak.